Overview

Version:
7.5.11
Last updated: 2026-05-26
Ranking
#1,547,435 ▼ 805,883
Overall

Features & Capabilities

SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika. SARIE is ‘n inspirasie vir jou lewe en ‘n voortsetting van jou lewenstyl. Maand ná maand vertel ons tipies Suid-Afrikaanse stories wat jou altyd goed sal laat voel oor jousel

Pryse vir subskripsies: • 6 maande subskripsie = 249.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. • 1 jaar subskripsie = 469.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy-policy/ Terms and Conditions: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html

User Growth & Download Statistics

App
By:
Zinio Pro
Version:
7.5.11 Last updated: 2026-05-26
Version code:
885854593
Creation date:
2015-04-22
Compatible devices:
Size:
96.73MB
URLs:
Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-07-18
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
Zinio Pro
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/sg/app/sarie-tydskrif/id979845850

Best SARIE-tydskrif Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to SARIE-tydskrif: