Overview

Version:
2.0.10
Last updated: 2026-05-26
Ranking
#1,205,133 109,179
Overall

Features & Capabilities

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Pryse vir subskripsies:

• 6 maande subskripsie = 129.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

• 1 jaar subskripsie = 269.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes. Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het. Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy URL: https://www.media24.com/privacy-policy/ Terms of Use URL: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html

User Growth & Download Statistics

App
By:
Zinio Pro
Version:
2.0.10 Last updated: 2026-05-26
Version code:
885854647
Creation date:
2019-07-28
Compatible devices:
Size:
96.44MB
URLs:
Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-07-21
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
Zinio Pro
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/za/app/kuier-magazine/id1472664248

Best Kuier Magazine Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to Kuier Magazine: