Features & Capabilities

Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, bied topgehalte leesstof en vermaak vir elkeen in die gesin - van nuus, mense-dramas, raad en fiksie tot mode- en glans, doen-dit-selfprojekte, resepte, klaskamerhulp, blokraaie en opwindende wedstryde.

Pryse vir subskripsies:

1 maand = 109.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. 6 maande subskripsie = 679.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. 1 jaar subskripsie = 899.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy URL : https://www.24.com/Static/TermsAndConditions.htm Terms of Service: https://www.media24.com/privacy-policy/

User Growth & Download Statistics

App
By:
Zinio Pro
Rating:
4.20
(5)
Version:
7.4.14 Last updated: 2026-05-26
Version code:
885854529
Creation date:
2015-04-15
Compatible devices:
Size:
96.70MB
URLs:
Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-06-12
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
Zinio Pro
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/za/app/huisgenoot-tydskrif/id979138268

Best Huisgenoot-tydskrif Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to Huisgenoot-tydskrif: