Features & Capabilities

• Lees getuisenisse • Lees oor geloof, jou gesin, huwelik en bekendes • Kyk vollengte episodes van LiG-getuienisse • LiGter-inspirasie • Stuur jou eie getuienis

LiG-tydskrif is ‘n inspirasievennoot vir jou en jou mense. Dit is 'n aanlyn sowel as gedrukte tydskrif met Christelike inhoud wat inspireer. Lig-App en die kwartaalikse gedrukte weergawe is 'n asemskep-plek vir gelowige vroue en gesinne. Ons bemoedig, bring hoop en gee praktiese raad. Die gewilde gesinstydskrif bemoedig en verhelder met temas soos gewone mense se getuienisse, bekendes se verhale, inspirasie idees, geloofstemas en baie meer. Hierdie kleurvolle verbeeldingryke artikels verryk lesers se lewens.

User Growth & Download Statistics

App
By:
Bybel-Media
Version:
1.2.1 Last updated: 2023-11-20
Version code:
861526644
Creation date:
2023-11-20
Compatible devices:
Size:
20.54MB
URLs:
Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-06-07
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
Bybel-Media
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/za/app/lig-tydskrif/id6472262819

Best LiG-Tydskrif Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to LiG-Tydskrif: