Overview

Rating:
5.00
(2)
Version:
1.1.5.0
Last updated: 2026-09-01
Ranking
#617,882 ▼ 1,476
Overall

Features & Capabilities

Ons glo dat die Bybel die finale en voltooide Woord van God is. Ons glo in die Drie -enige God van die Bybel nl. Vader, Seun en Heilige Gees, as die enigste ware God wat van alle ewigheid bestaan. Ons glo dat die God van die Bybel die Skepper van die hemel en aarde is. Ons glo dat Jesus Christus die Seun van Vader God is en dat Jesus Christus in vlees gebore is deur n maagd, in vlees gelewe en sondeloos gesterwe het op die kruis van Golgotha vir die mensdom se sondes. Ons glo dat Hy na die derde dag in liggaam opgestaan het uit die dood en liggaamlik opgevaar het na die hemel waar Hy tans sit aan die regterhand van die Vader. Ons glo dat almal wat deur die genade van God geregverdig is, deur geloof in Jesus Christus weergebore is en daardeur kinders van God geword het. Ons glo aan die Heilige Gees as die derde Persoon van die Godheid. Ons glo in die doping met die Heilige Gees waardeur elke gelowige bekragtig en toegerus word vir dienswerk en om getuies te wees vir Jesus Christus.

User Growth & Download Statistics

App
By:
Bluegrass Innovations (PTY) LTD
Rating:
5.00
(2)
Version:
1.1.5.0 Last updated: 2026-09-01
Version code:
884644407
Creation date:
2026-04-01
Bundle ID:
com.bluegrassinnovations.familiehuis
Compatible devices:
Size:
76.80MB
Privacy policy:
Support:
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-10-24
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.

Developed by:
Bluegrass Innovations (PTY) LTD
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/za/app/familiehuis/id6761416842

Best Familiehuis Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to Familiehuis: