Overview

Version:
260618.04.2
Last updated: 2026-06-23
Ranking
#1,888,297 ▼ 33,545
Overall

Features & Capabilities

Netwerk24 Kook bring die beste van Suid-Afrika se koskultuur na jou kombuis met meer as
5 000 getoetste resepte van geliefde Media24-handelsmerke soos Sarie, Huisgenoot, Landbouweekblad, Tuis en Weg!.

Of jy nou ’n vinnige weeksaandmaal, ’n indrukwekkende onthaalgereg, ’n tradisionele familiegunsteling of inspirasie vir jou volgende braai soek – Netwerk24 Kook help jou om die perfekte resep te vind.

Wat jy in Netwerk24 Kook kry:

• Meer as 5 000 getoetste Suid-Afrikaanse resepte. • Resepte van vertroude Media24-handelsmerke soos Sarie, Huisgenoot, Landbouweekblad, Tuis en Weg!.
• Persoonlike aanbevelings gegrond op jou smaak en voorkeure. • Maklike soekfunksies volgens bestanddele, maaltydsoort en gaarmaakmetode. • Bêre jou gunstelingresepte vir vinnige toegang. • Voeg bestanddele by jou inkopielys sodat jy makliker kan beplan. • Stap-vir-stap leiding om met selfvertroue te kook.

Netwerk24 Kook is meer as net ’n resepte-app. Dit is jou digitale kookmaat wat Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke familieresepte en moderne kosinspirasie bymekaarbring op een slim, gebruikersvriendelike platform.

Van melktert, bobotie, braaivleis en bredies tot slaaie, gebak, weeksaandmaaltye en lugbraaierresepte – ontdek resepte wat by jou leefstyl en smaak pas.

Met meer as 5 000 resepte binne jou vingers se bereik sal jy altyd iets nuuts hê om te probeer.

Laai Netwerk24 Kook vandag af en ontdek hoe lekker dit kan wees om elke dag iets lekker op die tafel te sit.

User Growth & Download Statistics

App
By:
24.com
Version:
260618.04.2 Last updated: 2026-06-23
Version code:
887174227
Creation date:
2026-06-10
Compatible devices:
Size:
55.11MB
URLs:
Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-07-23
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
24.com
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/us/app/netwerk24-kook/id6754873066

Best Netwerk24 Kook Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to Netwerk24 Kook: