Netwerk24 – Alles op een plek Apple

Netwerk24 – Alles op een plek

By: 24.com
Beste nuus - en leefstylinhoud

Features & Capabilities

Netwerk24 is die aanlyn tuiste van voorste Afrikaans tydskrifte en nuusmerke, met up-to-date nuus, diepgaande ontledings, multimedia-inhoud en daaglikse speletjies. Die app laat jou toe om artikels te lees, na hulle te luister en offline te lees deur e-publikasies af te laai.

As intekenaar kan jy Apple Pay gebruik om jou intekening te bestuur, en geniet bykomende funksies soos weer, kookresepte en video‑inhoud.

User Growth & Download Statistics

By:
24.com
Rating:
4.50
(298)
Version:
4.83.2026052014 Last updated: 2026-05-21
Version code:
885920219
Creation date:
2016-07-13
Compatible devices:
Size:
87.92MB
URLs:
Website ,Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-06-06
Compare stats and ranking:

Ranking

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
24.com
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/us/app/netwerk24-alles-op-een-plek/id1062935992
Website:
http://www.netwerk24.com

User Reviews

Why is this App running background activity for hours draining the battery even if I turned background activity OFF for this app? This is on Iphone.
by Ze*****, 2020-06-21

Wat ‘n wonderlike app. Alles wat nuus is, is altyd hier te sien en is betroubaar. Die formaat is maklik om te volg. Tydskrifte en koerante is so maklik om te lees. Op mySubs was dit net makliker met die aflaai opsie, dan hoe jy nie heeltyd op wifi of data te wees nie. Maak epublikasies ook so, asb.
by Ho*****, 2020-05-06

Die nuwe app is 'n totale gemors en dit is duidelik dat die ontwikkelaars dit nie behoorlik deurdink of getoets het nie. As jy nie behoorlike selfoon ontvangs, of wifi het nie, vermy dit soos Covid. Op die ou Mysubs kon die koerante en tydskrifte afgelaai en later gelees word. Hierdie funksie ontbreek hier. Elke keer as jy die Sondagkoerant oopmaak is 100meg weg. En die ondersteuning vanaf Media 24 is soos die vierkantswortel van -1. Dit bestaan nie.
by Ko*****, 2020-04-28
View all user reviews ›

Best Netwerk24 – Alles op een plek Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to Netwerk24 – Alles op een plek: