Sasol Voëls vir Beginners Android

Sasol Voëls vir Beginners

Blitsfeite, foto's en video's van 46 algemene Suider-Afrikaanse voëls.

Features & Capabilities

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans

User Growth & Download Statistics

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Android app. Please use these information below to contact the Android app developer.
Developed by:
App Developer Studio
Google Play Store
https://play.google.com/store/apps/details?id=za.co.randomstruik.FirstFieldGuideAlgemeneVoels
Email:
ap*****@randomstruik.co.za
Website:
http://www.firstfieldguideapp.com

User Reviews

Uiters swak. Moet betaal vir ń paar ekstra voël. As ek dit geweet het sou ek nie betaal het nie. Julle vang die mense, nie met ń slap riem nie maar met ń slap voël!!!!!
by ge*****, 2022-10-14

Totaal ontoereikend slegs 46 voëls op betaalde toep
by Fe*****, 2022-06-19
View all user reviews ›

Best Sasol Voëls vir Beginners Alternatives

Here are some Android apps that are similar to Sasol Voëls vir Beginners: