Afrikaans woordraaisel spel
Afrikaans Woord Speletjies - WoordSpel
Raai die versteekte 5-letter Afrikaanse woord in 6 beurte of minder.
SPEEL EN GENIET
'n Verslavende woordspel spesifiek ontwerp vir Afrikaanse taal liefhebbers
Verbeter jou Afrikaanse woordeskat terwyl jy speel
Eenvoudige maar uitdagende spelreëls wat maklik is om te leer maar moeilik om te bemeester
DAAGLIKSE UITDAGING
'n Splinternuwe uitdaging elke dag
Bou 'n reeks deur elke dag se woord suksesvol te raai
Vergelyk jou prestasie met vriende en familie
PERSOONLIKE PRESTASIE
Verdien punte vir elke suksesvolle raaisel
Verbeter jou woordeskat met elke spel
Sien jou verbetering oor tyd
HOE OM TE SPEEL
Elke raaisel moet 'n geldige 5-letter Afrikaanse woord wees
Na elke poging verander die letters van kleur:
Blou: Die letter is in die woord en in die regte posisie
Geel: Die letter is in die woord maar in die verkeerde posisie
Grys: Die letter is nie in die woord nie
Raai die woord in 6 beurte of minder!
RANGLYSTE
Kompeteer met ander spelers op die daaglikse ranglys
Hou jou daaglikse prestasie dop
Sien wie die beste Afrikaanse woordeskat het.
PREMIUM SPELETJIES (OPSIONEEL)
Wil jy nog groter uitdagings hê? Ontsluit Premium vir meer speletjies en spelmodusse, insluitend:
6-letter speletjie
6-letter daaglikse uitdaging
Hangmannetjie
Word Deurmekaar
Kies tussen 'n maandelikse of jaarlikse intekening.
EIENSKAPPE
Gratis om te speel
Eenvoudige, skoon gebruikerskoppelvlak
Lig- en donker modus ondersteuning
Geen advertensies
Afrikaanse gebruikerskoppelvlak
Aanlyn en aflyn spel
Gebruikersrekeninge om jou vordering te stoor
Gereelde nuwe woorde en uitdagings
WoordSpel is die ideale speletjie vir alle Afrikaanse taal entoesiaste - of jy nou 'n kenner is of nog besig is om jou woordeskat te bou.
--ENGLISH--
PLAY AND ENJOY
An addictive word game specifically designed for Afrikaans language lovers
Improve your Afrikaans vocabulary while playing
Simple but challenging game rules that are easy to learn but difficult to master
DAILY CHALLENGE
A brand new challenge every day
Build a streak by successfully guessing each day's word
Compare your performance with friends and family
PERSONAL ACHIEVEMENT
Earn points for each successful puzzle
Improve your vocabulary with each game
See your improvement over time
HOW TO PLAY
Each guess must be a valid 5-letter Afrikaans word
After each attempt, the letters change color:
Blue: The letter is in the word and in the correct position
Yellow: The letter is in the word but in the wrong position
Gray: The letter is not in the word
Guess the word in 6 attempts or fewer!
LEADERBOARDS
Compete with other players on the daily leaderboard
Track your daily performance
See who has the best Afrikaans vocabulary
PREMIUM GAMES (OPTIONAL)
Want bigger challenges? Unlock Premium for more game modes, including:
6-letter game
6-letter daily challenge
Hangman
Word Scramble
Choose a monthly or annual subscription.
FEATURES
Free to play
Simple, clean user interface
Light and dark mode support
No advertisements
Afrikaans user interface
Online and offline play
User accounts to save your progress
Regular new words and challenges
WoordSpel is the ideal game for all Afrikaans language enthusiasts - whether you're an expert or still building your vocabulary.
Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.