Overview

Version:
3.0
Last updated: 2023-08-02
Ranking
#1,897,994 ▼ 16,996
Overall

Features & Capabilities

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.

Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Die toepassing fokus op die volgende:

*Sorteering *Tel *Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein) *Nommers wat die selfde is *Groot en klein *Posisie ten opsigte van ruimte *Patrone *Ooreenkomste *Optel en aftrek

User Growth & Download Statistics

App
By:
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Version:
3.0 Last updated: 2023-08-02
Version code:
858821493
Creation date:
2016-05-19
Compatible devices:
Size:
36.70MB
Price:
4.99
URLs:
Website ,Privacy policy
Full description:
See detailed description
Source:
Apple Apps Store
Data ingested on:
2026-09-07
Compare stats and ranking:

Contact the developer

Chrome-Stats does not own this Apple app. Please use these information below to contact the Apple app developer.
Developed by:
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Apple Apps Store
https://apps.apple.com/us/app/syfer-monsters-in-afrikaans/id1099829617
Website:
http://www.smartgecko.co.za

Best Syfer Monsters in Afrikaans Alternatives

Here are some Apple apps that are similar to Syfer Monsters in Afrikaans: