# LiG-Tydskrif

> Jou inspirasievennoot

Canonical page: [https://chrome-stats.com/d/id6472262819](https://chrome-stats.com/d/id6472262819)

## Overview

- **ID:** `id6472262819`
- **Platform:** Apple
- **Type:** Apple app
- **Status:** Available
- **Publisher:** Bybel-Media
- **Category:** Magazines & Newspapers
- **Version:** 1.2.1
- **Last updated:** 2023-11-20
- **First published:** 2023-11-20
- **Size:** 21 MB
- **Data as of:** 2026-09-03
- **Store listing:** [Apple App Store](https://apps.apple.com/us/app/lig-tydskrif/id6472262819)
- **Privacy policy:** [https://lig.co.za/privacy-policy-lig/](https://lig.co.za/privacy-policy-lig/)

## Description

• Lees getuisenisse
• Lees oor geloof, jou gesin, huwelik en bekendes
• Kyk vollengte episodes van LiG-getuienisse
• LiGter-inspirasie
• Stuur jou eie getuienis

LiG-tydskrif is ‘n inspirasievennoot vir jou en jou mense. Dit is 'n aanlyn sowel as gedrukte tydskrif met Christelike inhoud wat inspireer. Lig-App en die kwartaalikse gedrukte weergawe is 'n asemskep-plek vir gelowige vroue en gesinne. Ons bemoedig, bring hoop en gee praktiese raad. Die gewilde gesinstydskrif bemoedig en verhelder met temas soos gewone mense se getuienisse, bekendes se verhale, inspirasie idees, geloofstemas en baie meer. Hierdie kleurvolle verbeeldingryke artikels verryk lesers se lewens.

## Rankings

- #2,030,031 — Overall

## Similar extensions and apps

- [Lig App](https://chrome-stats.com/d/id1578925172)
- [Idees tydskrif](https://chrome-stats.com/d/id1000625168)
- [Dagelijks Woord](https://chrome-stats.com/d/id6742317911)
- [Ons Glo](https://chrome-stats.com/d/id1220885509)
- [Lewe Met Ritme](https://chrome-stats.com/d/id1036906776) — 5.00 / 5
- [Elisabeth magazine](https://chrome-stats.com/d/id6758437297)
- [Boodskap vir Vandag](https://chrome-stats.com/d/id985935751)
- [Huisgenoot-tydskrif](https://chrome-stats.com/d/id979138268) — 4.00 / 5
- [Die Bybel | Afrikaans Bible](https://chrome-stats.com/d/id1517994996) — 4.30 / 5
- [Die Biblioteek](https://chrome-stats.com/d/id6753330967) — 5.00 / 5
- [SARIE-tydskrif](https://chrome-stats.com/d/id979845850)
- [Visie Magazine](https://chrome-stats.com/d/id6749447637)

---

Source: [Chrome-Stats](https://chrome-stats.com/d/id6472262819)
